
VALENTYN’S PROMOSIE
Kry net die beste wyn vir jou Valentyn!
Spandeer R300 of meer by Boland Kelder se proelokaal en staan ‘n kans om ‘n Boland Kelder geskenkbewys plus ‘n Cattle Baron geskenkbewys te WEN ter waarde van R500 elk! Hierdie promosie is geldig vanaf 10 tot 14 Februarie 2020. Die wenner sal op die Boland Kelder Facebook blad aangekondig word op 17 Februarie 2020. Vir meer inligting kontak henda@bolandkelder.co.za
Proelokaal ure: Maandae-Vrydae 09h00-17:00, Saterdae: 10h00-15:00 (Sondae: gesluit)